klagtes

Borde en kentekens en advertensies

Opmerking/vraag : Ek kry die indruk dat sekere besighede (veral sekere restaurante) se advertensieborde nie aan die dorp se goeie regulasies daaroor voldoen nie. Wat kan gedoen word daaraan?

Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee

Terugvoering

Ter wille van 'n geordende en netjiese dorp, het Orania sinvolle reƫls, soos bv diƩ oor advertensies waarna in hierdie opmerking verwys word.

As owerheid is dit vir ons belangrik dat alle besighede by dieselfde reƫls moet hou en dat ons daardeur altyd 'n goeie beeld uitdra aan onder andere besoekers. Afrikaners is inherent 'n netjiese volk en ons dorp moet dit weerspieƫl!

Daar word toevallig juis op hierdie stadium gekyk na verskeie besighede se advertensieborde, waarvan sommiges ook nie op die tradisionele materiale aangebring is nie, so indien daar bevind word dat iets nie aan die voorgeskrewe standaarde voldoen nie, sal iets daaraan gedoen word om dit te verbeter.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

148/2026
(Uitgereik op: 16 November, 2026)
Uitvoerende Hoof
147/2026
(Uitgereik op: 9 November, 2026)
Inligting en Skakeling
146/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
145/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls