Vraag/Opmerking : Kan Orania asseblief weer n klub rugbyspan stig wat ons kan ondersteun. Iets apart van BKO.
Ons sal borg.
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee
Ja! 'n Klubrugbyspan vir Orania klink soos 'n uitstekende idee.Ā Dit is beslis iets wat belangstellendes moet begin organiseer as 'n gemeenskapsinisiatief.
Die Dorpspan wat vantevore vir Orania gespeel het was nie iets wat die owerheid van die dorp behartig het nie, maar was wel 'n projek van inwoners wat daardeur hulle bydrae gemaak het aan ons sosiale en kulturele welstand. Dit is steeds hoe dit hoort en indien inwoners die leiding neem sal die Dorpsraad met graagte help om die klub formeel te registreer en om toegang tot die sportgronde ens so maklik as moontlik te maak.
Ons moedig dus die skrywer van hierdie opmerking aan om hierdie uitstekende idee 'n werklikheid te maak!
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…