Opmerking/vraag: Karoosig, spesifiek aan die Oostekant van Smarag aan die Veiligheidsgebou se kant kort dringend 'n speelpark vir kinders. Daar is horde kindertjies in daardie omgewing wat so iets nodig het.
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.
Terugvoer van die Orania Dorpsraad se Gemeenskapsdienste: Ons is dit eens dat daar 'n groot tekort is aan kinderspeelparke, veral in daardie omgewing. Die uitdaging aan hierdie kant is maar die tekort aan fondse, veral aangesien hierdie tipe openbare speelgoed maar duur is. Nietemin, ons is tans besig met beplanning rondom 2027 en daar is darem so bietjie voorsiening gemaak vir meer speelparke so hopelik sal ons volgende jaar iets aan die saak kan doen.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…