Van 1925 tot 2025 – kom vier hierdie mylpaal van ons Moedertaal saam met ons in Orania!
🎶 Afrikaans 100 Konsert
📅 8 Mei 2025
🕡 18:00 vir 18:30
📍 Gemeenskapsaal
🎟️ Kaartjies: R60 per persoon | Kinders onder 13 GRATIS
🎫 Te koop by Melk & Heuning
📚 ’n Jaap Steyn-Simposium
📅 10 Mei 2025
🕘 08:30 vir 09:00
📍 Kameeldoring-opleidingslokaal, GVS
💬 Toegang is GRATIS
📞 Navrae: Cara Tomlinson – 072 439 2593
Ons vier ’n eeu van Afrikaans se krag, kultuur en karakter!