‘n Projek wat jaarliks gedurende vroue maand deur Orania Helpmekaar aangebied word sodat vriendinne lekker kan saam kuier, lag en gesels. Hierdie jaar gaan die dames leer hoe om sepies te maak. Dit gaan pret wees en die dames gaan ‘n nuwe vaardigheid aanleer.