124/2026
10 September 2026
Geagte Oraniƫrs,
BEPLANDE KRAGONDERBREKING VANAF “OUDORP” IN DIE RIGTING VAN DIE OEWERAREA OP MAANDAG, 14 SEPTEMBER
‘n Kragonderbreking word beplan vir eerskomende Maandag, 14 September 2026, vanaf 12:00 tot 14:30, sodat ‘n kragpaal wat deur die onlangse sterk wind beskadig is, vervang kan word.
Die volgende aandeelblokke word geraak:
⢠Oewer: H40 tot H51
⢠Boord: H80, H81, H83, H86, H87, H100
⢠Diamantlaan: H22, H38, B16, B17 en B18
⢠Sportgronde, Steenbok en Swembad
⢠Alle aandeelblokke aangrensend aan Agaatstraat, Berilstraat, Oniksstraat, Sardoniksstraat en Opaalstraat
Ons vra verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak word.
Orania groete,
Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…