170/2024

DIERESORG REGISTRASIEVELDTOG SPERDATUM IS 15 NOVEMBER 2024

Uitgereik op: 11 November 2024
Gemeenskapsdienste

0

DIERESORG REGISTRASIEVELDTOG SPERDATUM IS 15 NOVEMBER 2024

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

DIERESORG REGISTRASIEVELDTOG SPERDATUM IS 15 NOVEMBER 2024

Opsomming : Eerskomende Vrydag, 15 November 2024, is die sperdatum vir die registrasie van honde (en ook binnekort die inplanting van mikroskyfies waar nodig).

Met verwysing na kennisgewing 156/2024, gedateer 21 Oktober 2024, hiermee ‘n vriendelike herinnering dat die sluitingsdatum vir die registrasie van honde hierdie komende Vrydag, 15 November, is.

Ter herinnering: die registrasie van honde is verpligtend op woonerwe waar die aantal honde die maksimum toegelate getalle oorskry. Hierdie getalle is as volg:

Woonerwe tot ‘n maksimum van 1000 vierkante meter: Maksimum van 2 honde

Woonerwe van meer as 1000 vierkante meter: Maksimum van 3 honde

Indien u dus meer honde aanhou as bogenoemde maksimum, is dit belangrik dat u asseblief die registrasievorm op die onderstaande skakel invul vir elke hond op u woonerf. Versuim om dit te doen, mag lei tot die ophef van boetes. Indien u baie troeteldiere aanhou en bekommerd is oor die koste van die mikroskyfies (Φ115 elk), kan u gerus met ons in verbinding tree sodat ons reëlings kan tref om u diere oor ‘n paar maande in te plant om die koste te versprei. Ons doen egter steeds ‘n beroep op inwoners om die registrasievorm te voltooi ten einde boetes te voorkom.

Die registrasievorm kan by die dorpskantoor se ontvangs verkry en per hand ingevul word, maar is ook beskikbaar by hierdie skakel: Registrasievorm

Onthou ook dat indien u minder honde aanhou as die maksimum toegelate aantal, u steeds welkom is om die vorm in te vul en u diere met mikroskyfies te laat inplant vir gemoedsrus. Hou in gedagte dat die inplant van mikroskyfies by alle honde mettertyd verpligtend gaan word, ongeag die hoeveelheid honde wat u op u erf aanhou, so dit is eintlik ‘n goeie idee om dit eerder vroeër as later te doen.

Baie dankie vir die samewerking.

Vriendelike groete,

Arno Lambrechts

Afdelingshoof: Gemeenskapsdienste

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

042/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Ingenieursdiente
041/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
040/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…