146/2026

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

Uitgereik op: 5 November 2026
Beplanning en Grondgebruik

0

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

146/2026

5 November 2026

Geagte Oraniƫrs,

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

Opsomming : Daar is twee grondgebruikaansoeke (‘n vergunning vir ‘n woonhuis en ‘n konsolidasie van aandeelblokke) waarop openbare kommentaar gelewer kan word tussen Donderdag, 5 November 2026 en Donderdag, 26 November 2026.

U word genooi om die volgende aansoeke (met voorlopige voorwaardes) by die Dorpskantoor te besigtig en, waar nodig, kommentaar te lewer:

1. VOORGESTELDE VERGUNNING VIR ā€˜N WOONHUIS BY ā€˜N KOMMERSIƋLE SONE OP AANDEELBLOK S060, ORANIA, NOORD-KAAP, 8752
Aansoeker: VERWEY LANDGOED BK, MNR. W. VERWEY
Adres: AANDEELBLOK S060, VADERLANDSWILGSINGEL EN KAREEBOOMLAAN, ORANIA
Aansoek ingedien deur: AVSTROOI ARGITEKTE BK, MNR. C.D. VAN ZYL

2. VOORGESTELDE KONSOLIDASIE VAN AANDEELBLOKKE H338, H339 EN H340, ORANIA, NOORD-KAAP, 8752
Aansoeker: LHI SERVICES (EDMS.) BPK., ME. J. HAYES-IMMELMAN
Adres: AANDEELBLOK H338, H339, H340, LANDBOUERSTRAAT, ROOIPOORT ONTWIKKELING, ORANIA
Aansoek ingedien deur: AVSTROOI ARGITEKTE BK, MNR. C.D. VAN ZYL

*BESIGTIGINGSDATUMS*

Vanaf Donderdag 5 November 2026 tot Donderdag 26 November 2026 – tydens Kantoorure (08:00 tot 16:30) by die dorpskantoor.

Skriftelike kommentaar moet voor of op Donderdag 26 November 2026 by die dorpskantoor ingedien word.

Navrae kan aan Cobus Pretorius gerig word by cobus@myorania.co.za .

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

148/2026
(Uitgereik op: 16 November, 2026)
Uitvoerende Hoof
147/2026
(Uitgereik op: 9 November, 2026)
Inligting en Skakeling
146/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
145/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls