142/2026

KONSTRUKSIEWERK AAN ORANIA-WES SE BOONSTE TOEGANGSHEK

Uitgereik op: 30 October 2026
Ingenieursdiente

0

KONSTRUKSIEWERK AAN ORANIA-WES SE BOONSTE TOEGANGSHEK

142/2026

30 Oktober 2026

Geagte Oraniƫrs,

KONSTRUKSIEWERK AAN ORANIA-WES SE BOONSTE TOEGANGSHEK

Opsomming: Konstruksiewerk aan die toegangshek na Orania-Wes, op die grondpad by die suiweringsdamme, begin volgende week. ’n Tydelike ompad sal voorsien word.

Konstruksiewerk aan die toegangshek na Orania-Wes, op die grondpad wat vanaf die R369 verby die suiweringsdamme loop (dus, die verlenging van die Servituutpad aan die ander kant van die R369), sal volgende week begin.

Dit is die laaste van Orania se vier hooftoegangshekke wat nog geoutomatiseer moet word. Wanneer die projek voltooi is, sal al vier hekke vanuit OVD se beheerkamer gemonitor en beheer kan word, wat veral snags toegangsbeheer en veiligheid sal vergemaklik en verbeter.

’n Tydelike ompad sal tydens die konstruksiewerk voorsien word. Ons versoek padgebruikers om stadig en versigtig te bestuur en op die konstruksieborde te let.

Baie dankie vir u geduld en samewerking.

Vriendelike groete,

AndrƩ van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

148/2026
(Uitgereik op: 16 November, 2026)
Uitvoerende Hoof
147/2026
(Uitgereik op: 9 November, 2026)
Inligting en Skakeling
146/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
145/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls