078/2026

‘N BUITESPAN VAN VODACOM IS TANS BESIG OM ‘N TYDELIKE SEINVERSTERKER IN ORANIA OP TE RIG

Uitgereik op: 18 June 2026
Inligting en Skakeling

0

‘N BUITESPAN VAN VODACOM IS TANS BESIG OM ‘N TYDELIKE SEINVERSTERKER IN ORANIA OP TE RIG

078/2026

18 Junie 2026

Geagte Oraniërs,

‘N BUITESPAN VAN VODACOM IS TANS BESIG OM ‘N TYDELIKE SEINVERSTERKER IN ORANIA OP TE RIG

Opsomming : Daar is tans, na vooraf oorweging deur ‘n arbeidspaneel, ‘n buitespan van Vodacom wat besig is om ‘n tydelike seinversterker in Orania op te rig.

Inwoners moet asseblief daarop let dat ‘n span van Vodacom (wat nie almal Afrikaners is nie) tans in die nywerheidsgebied, aangrensend aan die CVO-skool se gronde, besig is om ‘n tydelike seinversterker op te rig. Hierdie versterker is nodig om aan die behoeftes van volgende week se Winterspele te voldoen, sodat die verhoogde aanvraag nie die gehalte van die diens wat ons voltydse inwoners tans ontvang, nadelig beïnvloed nie.

Hierdie situasie is vooraf onder die aandag van ‘n arbeidspaneel gebring, en ná oorweging is bevind dat daar nie ‘n werkbare alternatief gevind kon word nie. Soortgelyk aan die situasie met onderhoudswerk aan bestaande permanente telekommunikasiestrukture in Orania, is dit op hierdie stadium ongelukkig nog nie moontlik vir ons eie mense om daardie funksie te verrig nie.

Die tydelike seinversterker sal in die week ná die Winterspele weer deur hierdie buitespanne verwyder word.

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts
Orania Dorpsraad – Kommunikasie

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente
093/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
092/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Gemeenskapsdienste
091/2026
(Uitgereik op: 8 July, 2026)
Orania Veiligheidsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…