093/2026
10 Julie 2026
Geagte Oraniƫrs,
OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE OP 13 JULIE 2026 (WYK: GROOT DORP)
Opsomming : Daar sal eerskomende Maandag, 13 Julie, om 17:15 (tot ongeveer 19:00) ān openbare gespreksgeleentheid met die OAB-direksie wees in die Chris Jooste Ouditorium (by die Orania Beweging se kantore).
Die Orania Dorpsraad skep gereeld geleenthede vir die onderskeie wyke van die dorp om persoonlik met die direksie van die Orania Aandeleblok (OAB) te skakel, en die volgende sulke geleentheid vind op 13 Julie 2026 plaas.
DiĆ© gesprekke dien as ān geleentheid vir die direksie om die gemeenskap se behoeftes aan te hoor en beter te verstaan. Daar word graag persoonlik met inwoners ontmoet, sodat daar direkte kommunikasie tussen die direksie en mede-OraniĆ«rs is, en insette uit die gemeenskap is altyd baie welkom.
Alhoewel alle Oraniƫrs welkom is, nooi die direksie in die besonder hierdie keer inwoners van die Wyk bekend as Groot Dorp uit na die gespreksgeleentheid tussen 17:15 en ongeveer 19:00 in die Chris Jooste Ouditorium.
Ons ontvang u graag daar.
Vriendelik, die uwe
Hanri Maritz
OAB-direksie Onder-voorsitter
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…