144/2026

ORANIA SE NUUTSTE PLANNE VIR DIE TOEKOMS!

Uitgereik op: 2 November 2026
Uitvoerende Hoof

0

ORANIA SE NUUTSTE PLANNE VIR DIE TOEKOMS!

144/2026

2 November 2026

Geagte Oraniƫrs,

ORANIA SE NUUTSTE PLANNE VIR DIE TOEKOMS!

Opsomming: Die nuutste strategie vir Orania se verdere groei en ontwikkeling word binnekort amptelik onthul! Die bekendstelling vind op Vrydagmiddag, 13 November 2026, in die Gemeenskapsaal plaas (tussen 13:00 en 16:30).

Die swak toestand waarin Suid-Afrika (en die wêreld) se ekonomie verkeer, beïnvloed alle gemeenskappe, en Orania is natuurlik nie daarvan uitgesluit nie. Hoewel heelwat van die negatiewe kragte wat op ons inwerk (internasionale oorloë en hoë energiekoste, die gebrek aan groei in Suid-Afrika se ekonomie, ens.) heeltemal buite Orania se beheer is, is ons steeds besig om daadwerklike stappe te neem om ons eie situasie te verbeter deur te fokus op dit waaroor ons wel beheer het.

’n Voorbeeld van hoe ons in die verlede self verantwoordelikheid vir ons eie welstand geneem het, is die Ekonomiese Ontwikkelingsplan wat in 2015 bekendgestel is. Dit het gehelp om die grondslag te lĆŖ vir besondere groei en ontwikkeling en ’n byna verdriedubbeling van ons inwonertal sedertdien. Daar word dus met groot opgewondenheid uitgesien na die moontlikhede wat ’n nuwe Ekonomiese Ontwikkelingsstrategie (EOS) vir Orania oor die komende jare kan ontsluit.

Hierdie nuwe strategie word op Vrydag, 13 November, in die Gemeenskapsaal amptelik aan belangstellendes bekendgestel. Dit beloof om ’n besondere geleentheid te wees waartydens OraniĆ«rs meer sal hoor van die planne om ons dorp se ekonomie verder uit te bou en nuwe geleenthede vir ontwikkeling te skep.

Die verrigtinge begin om 13:00 vir 13:30 en behoort teen ongeveer 16:30 af te sluit, met verversings en informele gesprekke.

Van die sprekers sluit in Gawie Snyman (Uitvoerende Hoof van die Orania Dorpsraad), Frans de Klerk sr. (Uitvoerende Hoof van die Orania Ontwikkelingsmaatskappy – OOM), Paul Vogel (Uitvoerende Hoof van BKO), Werner Fourie (ekonoom verbonde aan OOM) en Conrad Basson (entrepreneur).

Orania se toekoms word nie net voor gehoop nie – dit word, met die leiding van ons Hemelse Vader, deur ons eie mense beplan en gebou. Kom hoor self wat voorlĆŖ!

Vriendelike groete,

Gawie Snyman
Orania Dorpsraad – Uitvoerende Hoof

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

148/2026
(Uitgereik op: 16 November, 2026)
Uitvoerende Hoof
147/2026
(Uitgereik op: 9 November, 2026)
Inligting en Skakeling
146/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
145/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls