Ons is opgewonde om u aan boord te hê!
Wat is die volgende stappe?
• Teken in
• Vul ‘n kort vorm in met u persoonlike inligting.
• Voeg ‘n troeteldier by deur die besonderhede van u troeteldier in te vul.
• Voeg gerus meer troeteldiere by, indien nodig.
• Wysig u persoonlike inligting of u troeteldiere se inligting, indien nodig.
As u enige vrae het of hulp benodig, moenie huiwer om ons ondersteuningspan by ondersteuning@myorania.co.za te kontak nie.
Nogmaals baie dankie dat u by ons aangesluit het.
Beste wense
Orania Dorpsraad
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…