077/2026

HERINNERING : GEMEENSKAPSVERGADERING OP 18 JUNIE 2026 OM TERUGVOER OOR DIE GROOT ANONIEME MENINGSOPNAME TE DEEL

Uitgereik op: 17 June 2026
Inligting en Skakeling

0

HERINNERING : GEMEENSKAPSVERGADERING OP 18 JUNIE 2026 OM TERUGVOER OOR DIE GROOT ANONIEME MENINGSOPNAME TE DEEL

077/2026

17 Junie 2026

Geagte Oraniƫrs,

HERINNERING : GEMEENSKAPSVERGADERING OP 18 JUNIE 2026 OM TERUGVOER OOR DIE GROOT ANONIEME MENINGSOPNAME TE DEEL

Opsomming : Inwoners word herinner daaraan dat daar mĆ“reaand (Donderdag, 18 Junie) om 17:30 ‘n openbare vergadering in die BKO-ouditorium plaasvind om die bevindings van die groot anonieme meningsopname wat onder die hele Orania-gemeenskap gedoen is, bekend te maak.

OraniĆ«rs sal onthou dat die jaarlikse meningsopname – waarin ons gemeenskap sy sentiment oor ‘n groot verskeidenheid sake kon laat hoor – ongeveer twee maande gelede afgehandel is.

Daar is vele interessante bevindings daaruit gemaak en belangrike tendense oor verskillende aangeleenthede kon geĆÆdentifiseer word. ‘n Mens kan baie duidelik sien waaroor inwoners tevrede is, maar ook watter dinge verbeter kan word.

Hierdie beplande vergadering volgende week sal ‘n opsomming van die opname se bevindinge voorhou, maar die volledige uitslag sal ook dan gepubliseer word vir diegene wat kans sien om self in meer besonderhede deur die groot hoeveelheid “rou” inligting te werk.

Ons nooi dus alle belangstellendes uit om die vergadering by te woon en ‘n objektiewe meting van ons mense se algemene sentiment te sien, wat elkeen se persoonlike gevoelens kan bevestig óf weerlĆŖ.

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts
Orania Dorpsraad – Kommunikasie

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

133/2026
(Uitgereik op: 30 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
132/2026
(Uitgereik op: 25 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
131/2026
(Uitgereik op: 23 September, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

10
Oct
18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls