175/2024

VIDIDEX GROND IS GOEDGEKEUR VIR VERDERE ONTWIKKELING

Uitgereik op: 21 November 2024
Beplanning en Grondgebruik

0

VIDIDEX GROND IS GOEDGEKEUR VIR VERDERE ONTWIKKELING

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VIDIDEX GROND IS GOEDGEKEUR VIR VERDERE ONTWIKKELING

Opsomming : Omgewings-goedkeuring is toegestaan vir verdere ontwikkeling in die groot oop gebied Oos van Kleingeluk (bekend as Vididex) en belangstellendes kan kennis neem van die proses daaromtrent.

Na meer as ‘n jaar se konsultasie met die Suid Afrikaanse regering se Departement van Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en hulle oorweging van Orania se gedetaileerde omgewingsimpak analises ens, is ons bly om inwoners in kennis te stel dat die amptelike Omgewings-goedkeuring vir die verdere ontwikkeling van die Vididex grond (ten Ooste van die huidige dorp Orania, in die rigting van die oksidasiedamme) toegestaan is.

Daar is nog enkele formaliteite in die huidige stadium van hierdie projek wat oor die volgende weke afgehandel moet word, maar ons sien uit daarna om weldra die volgende stappe in hierdie opwindende nuwe ontwikkeling met u te deel. Intussen is inwoners welkom om reëlings te tref om die aansoek en goedkeuring by die Dorpsraad te besigtig, of om opmerkings daaroor te maak, deur die volgende skakel te volg :

Vriendelike groete,

Cobus Pretoriu

Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente
096/2026
(Uitgereik op: 22 July, 2026)
Inligting en Skakeling
095/2026
(Uitgereik op: 21 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…