ORANIA DORPSRAAD

Ons bou die stad!

Orania se GODGEGEWE ROEPING is om:

'n volhoubare stad te bou waarbinne vryheid, hoop, voorspoed, innovering en veiligheid vir Afrikaners kan gedy;

'n selfstandige en onafhanklike tuiste vir die Afrikanervolk te vestig;

‘n plek te skep wat in harmonie met die omgewing leef en ‘n positiewe bydrae tot die streek en die kontinent lewer; en

hierdeur 'n lewende getuienis van Jesus Christus se koningsheerskappy vir die wêreld te wees.

KERNWAARDES

Van die personeel van Orania Dorpsraad

Die kernwaardes van die Dorpsraad is die beginsels waarvolgens die instelling bedryf word. Hierdie waardes bied riglyne aan personeel om werksaamhede volgens ʼn sekere protokol uit te voer. Sodoende word geloofwaardigheid in die hand gewerk deurdat die gemeenskap weet wat om van Dorpsraadpersoneellede te verwag in die uitvoering van hulle pligte. Die kernwaardes wat deur die Dorpsraadpersoneel vooropgestel word, naamlik spanwerk, uitnemendheid, integriteit en roeping, weerspieël dus die ware karakter van Orania Dorpsraad.

KENNISGEWINGS

Hierdie aktiewe deel van ons webwerf fokus op kennisgewing vir Oraniers. Die nuutste kennisgewings kom eerste op en ouer kennisgewings kan gesoek word deur middel van filters.

072/2026
(Uitgereik op: 2 June, 2026)
Gemeenskapsdienste
071/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
070/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste

KALENDER

Bly op hoogte van gebeure en belangrike datums in Orania. Die kalender bied ‘n maklike oorsig van gemeenskapsaktiwiteite, vieringe, en ander belangrike gebeurtenisse.

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm

ALGEMENE SKAKELS


Vind vinnig toegang tot belangrike webbladsye en nuttige inligting oor Orania. Ontdek verskeie skakels wat jou help om gerieflik na dienste, nuus, en ander belangrike bronne te navigeer.

Orania Veiligheidsdienste

Orania Helpmekaar

Orania Beweging

Radio Orania

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

Orania Sakekamer

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Uitnemendheid

Ons streef daarna om:
• ons menswees te ontwikkel en ons vaardighede deurgaans te verbeter,
• deurentyd na eenvoudige en waardige oplossings vir probleme te soek,
• die Christelik-Afrikanerwaardes en -norme wat ons in Orania koester, te handhaaf,
• werk van wêreldgehalte en ʼn professionele diens aan ons gemeenskap te lewer.
Ons werk doelgerig daaraan om voortdurend ons eie doelwitte te oortref om sodoende aan ons gemeenskap en ander belanghebbendes die beste te bied wat ons moontlik kan.

Spanwerk

Ons is verbind tot gemeenskaplike doelwitte terwyl ons eerlike, maar sensitiewe kommunikasie handhaaf. Ons ondersteun ʼn sinvolle eenheid, geesdrif vir gesamentlike belange en ons glo in gedeelde verantwoordelikheid. Ons verstaan dat positiewe samewerking altyd die sukses van die instelling bepaal. Om hierdie rede werk ons saam in ʼn gees van wedersydse respek en poog ons deurgaans om ons onderlinge verhoudinge te versterk. Eendrag maak mag!

Integriteit

Ons verbind ons daartoe om altyd die “regte ding” te doen, selfs wanneer dit moeilik is of wanneer ons op ons eie is. Hierdie onderneming behels die volgende:
• Ons handhaaf ‘n hoë standaard ten opsigte van ons eie gedrag, en ons bly getrou daaraan.
• Ons staan op vir wat goed en reg is.
• Ons is eerlik en opreg en ons mislei nie deur ons woorde en/of dade nie.
• Ons tree konsekwent op ooreenkomstig die goeie Christelike waardes en norme van die gemeenskap waarin ons woon en werk.

ORANIA KAART

Verken Orania met ons gedetailleerde kaart. Kry rigtingaanwysings, ontdek besienswaardighede, en vind maklik jou pad na belangrike plekke in en om die dorp.

PLEKKE VAN BELANG

Ontdek Orania se unieke plekke van belang. Van historiese besienswaardighede tot gemeenskapsgeriewe – hier vind jy al die besonderhede oor wat om te sien en te doen in ons dorp.

WhatsApp Image 2024-09-20 at 07.04.33_002dba8c

Beeldekoppie

Volkskool

Volkskool Orania

WhatsApp Image 2024-09-18 at 07.08.09_701beae3

Inligtingskantoor

OSK 2

OSK Koöperatiewe Bank

pk

Orania Poskantoor

Vanaf OB

Ierse Monument

Orania Biblioteek 2

Orania Biblioteek

Vanaf OB

Ierse Monument

Kennisgewingbord KH Museum

Orania Kultuurhistoriese Museum

Orania sportgronde ingang

Sportgronde

Vanaf OB

Ierse Monument

koeksister monument 2

Koeksister Monument

Orania sportgronde ingang

Sportgronde

OSK 2

OSK Koöperatiewe Bank

OSK 2

OSK Koöperatiewe Bank

BKO LOGO

Bo-Karoo Opleiding

Orasol-008

Orasol

Nuwe Anonieme Voorstelle Opmerkings of Klagtes

Welkom by ons Aanbevelings, Opmerkings en Klagtebladsy! Hier kan jy jou gedagtes, voorstelle of bekommernisse oor ons dienste deel. Kyk na openbare inskrywings en ons terugvoer om deursigtigheid en deurlopende verbetering te verseker. Jou terugvoer is vir ons belangrik en help ons groei – of dit nou ‘n kompliment, aanbeveling of klagte is, ons waardeer jou stem.

Inskrywings

voorstelle

Goeie dag,dis nou nie n klagte nie maar sal seker gesien kan word as een.Is daar n moontlikheid dat Orania se bestuur met Vodacom kan in die hande tree en kan reel oor moontlike sein versterkers ? Ek weet van die voorgestelde toring maar dit gaan nog baie lank vat voor hy moontlik opgerig gaan word. Intussen is dit frustreurend om so te sukkel met sein.Bv ek betaal vir 30mbps maar kry nie eens 1 mbps nie en ek bly reg by die toring.

So kan ek dalk n voorstel maak dat die bestuur dalk met Vodacom praat en dalk meer terugvoering kan gee asb ?

Gepos deur:Burger Lambrechts
voorstelle

Goeiedag,

Ek wil graag ‘n voorstel maak oor hoe ek dink die Dorpswembad beter bemark kan word en gevolglik meer inkomste genereer.

My vermoede is dat die mure rondom die swembad die mooiheid en aanloklikheid daarvan wegsteek. Oorweeg dalk om die huidige mure te verwyder en eerder van die nuwe soort draadheiningtegnologie gebruik te maak. Omdat hierdie tipe heinings deursigtig is, vertoon die swembad beter vir almal wat daar verby ry of stap. Dit help ook om vir mense te wys hoeveel besoekers daar reeds is wat ‘n lekker tyd het, wat nog meer mense behoort te lok: voete trek voete.

Dink gerus daaroor! Ek dink dit kan werk!

Gepos deur:Burger Lambrechts
opmerkings

Burger van Orania,

Ek het jou antwoord op my kommentaar rakende Orania se Suurpruime gelees en sien dat jy graag statistiek gebruik om die onsmaaklikheid van die plasings op die anonieme forum te regverdig en dan aan die hand daarvan teen my te velde te trek.

Kom ek stel dit dan so: Ek volg ‘n hele rukkie al Orania op sosiale media en wat julle vermag gryp nogal my verbeelding aan. Wanneer ek daar besoek is dit Oraniërs wat vir my vertel dat die bestuur en establishment deur ‘n klein groepie gekaap is, wat nie wil hê Orania moet groei nie. Sommige mense is onsmaaklik negatief en kla teenoor my (iemand wat hulle nie goed ken nie) oor magsvergrype, viktimisering en mal duur heffings.

Nou volg ek die Dorpsraad se webblad en kom op die annonieme forum af. Hier sien ek hoe Oraniërs so te sê kla oor alles. Hulle vomeer allerhande klagtes op ‘n openbare forum wat regtig Orania onsmaaklik laat lyk – en my eie ervaring bevestig.

Nou kom ek en wys op my gefrustreerde manier daarna en jy beskuldig my van allerhande dinge.

Doen jouself ‘n guns en lees deur al die plasings op hierdie forum en vra jouself af of my opmerkings nie dalk te na aan jou vel gekom het nie.

Stel jouself die volgende voor: Jy het ‘n selfoonwinkel en ek kom om ‘n kontrak uit te neem. Ek sien hoe ‘n paar van jou kliënte soos maniake teenoor jou te velde trek en ook teenoor mekaar. Wat is my indruk? Dan vra ek jou: “Wat is hulle probleem, dat hulle so onredelike en ongeskik is? Ek is nie meer gemaklik om hier iets te koop nie.” Dan trek jy as winkeleienaar teen my te velde en vertel my hoe sleg ek is en dan jaag jy my uit jou winkel uit.

Vreemde benadering wat julle daar in Orania het…

Gepos deur:Burger Lambrechts
klagtes

Goeiedag, daar is nogsteeds honde wat los rondloop en oral mis. Wat kan daaraan gedoen word?

 

Gepos deur:Burger Lambrechts

Nuwe Inskrywing

Kategorie*
Opskrif*
Som asb jou voorstel, opmerking of klagte op
Beskrywing
Beskryf jou voorstel, opmerking of klagte in detail

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

072/2026
(Uitgereik op: 2 June, 2026)
Gemeenskapsdienste
071/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
070/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…