Daag jouself uit met ons eerste Jaarlikse Skietkompetisie!
Almal van enige ouderdom is welkom om deel te neem, mans en vrouens, met enige vuurwapen en enige kalibre. Afdelings is as volg:
– Handwapen – enige klaibre
– Haelgeweer – enige klaibre
– Handbewerkde Geweer – enige klaibre
– Semi-outomatiese Geweer – enige klaibre
– .22 Geweer (minderjariges afdeling)
– WindbuksĀ
Baanfooi vir die dag is R100 per persoon, kontant of met dOra betaalbaar by die skietbaan. Patrone, vuurwapens, oog- en oorbeskerming, en koeldrank is beskikbaar te koop by The Farm se winkel. Geen registrasie nodig nie.
Ons gaan deur die dag ook braai! Bring saam u vleis en braaigoed, koeldrank/water en eetgereie. Geen alkohol word toegelaat nie.
Alle besonderhede kan op ons webwerf gevind word:
SKIETKOMP
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…