Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
WATERONDERBREKING IN ORANIA OOS OP 23 JANUARIE 2025
Let asseblief daarop dat daar môre, Donderdag 23 Januarie 2025, tussen 08:00 en 12:00 ‘n wateronderbreking in Orania Oos sal wees (A, B en H aandeelblokke, Oos van die R369), sodat noodsaaklike netwerk koppelings gedoen kan word.
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak:
https://myorania.co.za/kontak-ons/
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…