klagtes

Die oorspronklike Nama Afrikaners groep

Ek wil weet of julle bewus daarvan is dat daar 'n Nama groep wat bekend is as die Afrikaners? Kan hulle ook in Orania kom bly, want hulle was eerste Afrikaners voordat julle hulle naam vir julleself geeien het.

Terugvoering

Ons neem aan hierdie vraag moet seker 'n grap wees, nê? Want iemand kan tog sekerlik nie só oningelig wees dat hy/sy eerlikwaar dink die woord "Afrikaner" kom uit die Nama taal nie?! Die woord kom baie duidelik vanuit Nederlands/Afrikaans, so die feit dat 'n Nama groep hulself so noem is juis 'n aanduiding dat hulle die naam vanuit ons kulturele herkoms geneem het (waarteen ons geen beswaar het nie), nie andersom nie.

Die huidige Nama groep wat Afrikaners genoem word is heel waarskynlik afstammelinge van die bekende Jonker Afrikaner, 'n besonderse man van gemengde herkoms wat in die vroeƫ tot middel 1800's langs die Weskus van Afrika opgetrek het met Westerse tegnologie en 'n groot rol gespeel het in die vestiging van onder andere die stad Windhoek. Ons Boere Afrikanervolk het gedeelde belange met hom en sy mense gehad in die sin dat beide van ons onafhanklikheid gesoek het van imperiale owerhede wat ons nie ons vryheid wou gun nie, maar daar was nooit in daardie tyd, of vandag, enige verwarring tussen ons volk en hulle nie. 'n Volk se identiteit strek baie dieper as slegs die naam daarvan (of die velkleur van die mense)!

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

109/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
108/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Algemeen
107/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Ingenieursdiente
106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls