078/2025

PLAASBRAAI IS OP 31 MEI 2025

Uitgereik op: 15 April 2025
Gemeenskapsdienste

0

PLAASBRAAI IS OP 31 MEI 2025

078/2025

15 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

PLAASBRAAI IS OP 31 MEI 2025

Opsomming : Die Plaasbraai vind hierdie jaar op 31 Mei reeds plaas, terwyl die res van die Karnaval in Oktober gebeur.

Hierdie jaar sal die vierde keer wees dat die Karnaval Plaasbraai aangebied word, maar daar is vanjaar ’n belangrike verandering in die datum. Hoewel die Plaasbraai steeds deel vorm van die Orania Karnaval, gaan dit hierdie keer op ’n aparte datum plaasvind, naamlik Saterdag, 31 Mei – Bittereinderdag.

Volg asseblief die volgende skakel om ‘n video te kyk waarin die Plaasbraai van 2025 meer breedvoerig bespreek word. $ https://youtu.be/ZoRz6cYYti0$

Kaartjies is nou reeds aanlyn beskikbaar by $ https://oraniakarnaval.co.za/$ $ $ , of by die Orania Poskantoor. Pryse is Φ40 vir laerskoolkinders en Φ60 vir volwassenes. Die hekke open om 15:00 en ons gaan begin opskep net voor 18:00. Kom kuier saam met ons en geniet goeie geselskap, goeie musiek, lekker pret vir oud en jonk en in besonder smullekker A-graad vleis direk vanaf die spit.

Ons gaan binnekort begin om ook inligting oor die res van die Karnaval te deel. Daar is baie om na uit te sien en ons beplan om vanjaar ’n paar GROOT items aan te bied wat nog nooit tevore in Orania gesien is nie.

Vriendelike groete,

Arno Lambrechts
Karnavalmeester

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

050/2026
(Uitgereik op: 22 April, 2026)
Uitvoerende Hoof
049/2026
(Uitgereik op: 21 April, 2026)
Uitvoerende Hoof
048/2026
(Uitgereik op: 21 April, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…