093/2025

IS ORANIA SE ONAFHANKLIKHEID NABY?

Uitgereik op: 8 May 2025
Uitvoerende Hoof

0

IS ORANIA SE ONAFHANKLIKHEID NABY?

093/2025

8 Mei 2025

IS ORANIA SE ONAFHANKLIKHEID NABY?

Opsomming: Orania is per definisie oppad na onafhanklikheid en vryheid, maar hoe vorder ons in werklikheid met daardie strewe? Kom gesels op 15 Mei tydens ’n gemeenskapsgesprek deeglik hieroor.

Onder die tema “Selfbeskikking: Om die ideaal ’n werklikheid te maak”, gaan Jan van Zyl (’n regsgeleerde verbonde aan die Dorpsraad) die onderwerp uiteensit, waarna die gemeenskap vrae kan vra en dit verder bespreek. Hierdie is ’n saak wat naby aan die hart van elke OraniĆ«r lĆŖ en ons verwag waardevolle insette uit die gehoor.

Volke se wettige reg tot selfbeskikking en die praktiese vereistes waaraan hulle moet voldoen om dit ’n werklikheid te maak, word deur nasionale en internasionale reg beskryf. Dit bied vir Orania ’n duidelike teiken om na te mik in ons strewe na vryheid. Jan gaan hierdie vereistes uiteensit en verduidelik watter optredes ons nader aan die doel bring – en watter ons wettiglik daarvan kan laat afdwaal. Hy sal onder meer gesels oor Orania se verhouding tot ras, kultuur, ander gemeenskappe en die Suid-Afrikaanse staat.

Indien Orania nie ons pad na selfbeskikking binne die raamwerk van die reg kan plaas nie, is die projek gedoem tot mislukking – en leef ons nie meer opreg ons ideaal uit nie. Gesprekke soos hierdie is noodsaaklik om seker te maak dat ons as gemeenskap realistiese verwagtinge het en dat ons op die regte manier aan ons toekoms bou.

Tema : Selfbeskikking: Om die ideaal ’n werklikheid te maak
Datum : Donderdag, 15 Mei 2025
Tyd : 17:30 tot ongeveer 19:30
Plek : Gemeenskapsaal

Ons hoop om baie Oraniƫrs by hierdie gesprek te sien!

Vriendelike groete,

Gawie Snyman
Orania Dorpsraad – Uitvoerende Hoof

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

109/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
108/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Algemeen
107/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Ingenieursdiente
106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls