182/2025
29 September 2025
Geagte Oraniƫrs,
KRAGONDERBREKING VANMIDDAG IN ROBYNLAAN
Die afdeling Ingenieursdienste beplan ān kragonderbreking vanmiddag vir alle aandeelblokke aan die suidekant van Robynlaan (die kant van die wit huisies) sowel as Nerina.
Die onderbreking sal vandag van 12:30 tot 15:00 plaasvind en is nodig vir dringende herstelwerk aan ān komponent wat tydens die afgelope naweek se nat weer beskadig is.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof – Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…