199/2025
24 Oktober 2025
Geagte Oraniërs,
NOMINASIE EN VERKIESING VAN ’N OAB-DIREKTEUR VIR NIE-AANDEELHOUERS
Let asseblief daarop dat alle inwoners wat geregistreer het om deel te neem aan die opkomende verkiesing van ’n nuwe OAB-direkteur vir nie-aandeelhouers, vandag ’n skrywe met meer inligting daaroor sal ontvang (per e-pos en/of via WhatsApp).
Die verkiesing vind volgende week plaas.
Oraniagroete,
Jacques van Wyk
OAB – Maatskappysekretaris
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…