223/2025
1 Desember 2025
Geagte Oraniërs,
YSTERKLIPSTRAAT IS TYDELIK GEDEELTELIK GESLUIT
Inwoners word vriendelik versoek om kennis te neem dat Ysterklipstraat, tussen Mos se Plek en die stortingsterrein, vir die volgende dag of twee gesluit sal wees vir algemene verkeer. Die sluiting is nodig vir uitgrawings wat daar gedoen word vir die herleiding van ’n rioolpyplyn.
Ons waarsku inwoners om asseblief versigtig te wees wanneer hulle in die area beweeg.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…