109/2026
26 Augustus 2026
Geagte Oraniƫrs,
ORANIA SENSUS 2025 IS GEPUBLISEER
Opsomming : Orania se 2025 sensus uitslae is bekendgemaak en belangstellendes kan die volledige dokument aflaai vanaf die Dorpsraad se webwerf.
Die finale uitslae van die Orania Sensus 2025, wat ook die resultate van die besigheidsopname wat vroeg in 2026 gedoen is insluit, is bekend gemaak en kan deur enige belangstellendes afgelaai word.
Die volledige sensus dokument is beskikbaar by die volgende skakel : https://myorania.co.za/dokumente/
Vriendelike groete,
Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…