klagtes

Die oorspronklike Nama Afrikaners groep

Ek wil weet of julle bewus daarvan is dat daar 'n Nama groep wat bekend is as die Afrikaners? Kan hulle ook in Orania kom bly, want hulle was eerste Afrikaners voordat julle hulle naam vir julleself geeien het.

Terugvoering

Ons neem aan hierdie vraag moet seker 'n grap wees, nê? Want iemand kan tog sekerlik nie só oningelig wees dat hy/sy eerlikwaar dink die woord "Afrikaner" kom uit die Nama taal nie?! Die woord kom baie duidelik vanuit Nederlands/Afrikaans, so die feit dat 'n Nama groep hulself so noem is juis 'n aanduiding dat hulle die naam vanuit ons kulturele herkoms geneem het (waarteen ons geen beswaar het nie), nie andersom nie.

Die huidige Nama groep wat Afrikaners genoem word is heel waarskynlik afstammelinge van die bekende Jonker Afrikaner, 'n besonderse man van gemengde herkoms wat in die vroeë tot middel 1800's langs die Weskus van Afrika opgetrek het met Westerse tegnologie en 'n groot rol gespeel het in die vestiging van onder andere die stad Windhoek. Ons Boere Afrikanervolk het gedeelde belange met hom en sy mense gehad in die sin dat beide van ons onafhanklikheid gesoek het van imperiale owerhede wat ons nie ons vryheid wou gun nie, maar daar was nooit in daardie tyd, of vandag, enige verwarring tussen ons volk en hulle nie. 'n Volk se identiteit strek baie dieper as slegs die naam daarvan (of die velkleur van die mense)!

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

027/2026
(Uitgereik op: 13 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
026/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Inligting en Skakeling
025/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Ingenieursdiente
024/2026
(Uitgereik op: 9 March, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Mar
Tuesday 17 March, 2026
- 17 March, 2026
5:30 pm
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…