Is dit waar dat ICASA Orania ondersoek vir Starlink?
Ons het ook media-berigte daaroor gesien (in o.a. Sunday World), maar ICASA het nog geen amptelike kontak gemaak met bv die Dorpsraad of die OVR nie.
Hulle is natuurlik welkom om die beweerde gebruik van Starlink in Orania te ondersoek. Aangesien ons as "owerheid" weet dat dit steeds onwettig is in Suid Afrika, word Starlink beslis nie deur ons gebruik nie en is daar niks te vrese indien hulle 'n ondersoek sou doen nie.
Ons is sterk verbind tot wettige optrede, nie net vir dinge soos die gebruik van kommunikasie-tegnologie nie, maar ook vir ons strewe na onafhanklikheid (om eendag nie net 'n stad of 'n streek te wees nie, maar 'n vrye staat), so ons verwag nooit om probleme te ondervind indien die wettigheid van ons optredes ondersoek word nie.
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…