opmerkings

Israel en die Afrikaner

Ek verwys spesifiek na Vryspraak episode 65.

 

Die jong Afrikaner wil NIKS te doen hĆŖ met Israel. Nie geestelik of op enige ander vlak nie.

 

Ons is ons eie Volk wat gekies is deur die Here. Israel is niks meer of minder as enige ander land.

 

As Orania wil groei gaan hulle baie duidelik moet maak vir jong Afrikaners dat hulle nie Israel aanbid soos ons vorige regering tydens Apartheid.

 

Dankie en sterkte

Terugvoering

Ons het nie die episode waarna jy verwys gesien nie, so ons het nie volle konteks om jou vraag te antwoord nie.

Ons kan egter wel noem dat Orania geen verbintenis of amptelike opinie oor Israel het nie. Inwoners van Orania het verskillende persoonlike standpunte daaroor, maar as geheel is daar geen konneksie nie.

Dit is dus sterk te betwyfel of hierdie aangeleentheid enige invloed op Orania se groei het.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente
099/2026
(Uitgereik op: 5 August, 2026)
Ingenieursdiente
097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls