Wat gebeur met OraniaMed. Maak hy toe?
OraniaMed is in die proses om vervang te word deur 'n nuwe inisiatief van die privaat maatskappy genaamd Orania Gesondheisdsorg MSW.
Daar is eerskomende Donderdagaand, 30 Oktober 2025, om 18:00, 'n publieke iniligtingsessie daaroor in die Gemeenskapsaal. Almal word genooi om dit by te woon en meer inligting te kry oor hierdie komende verbetering in mediese dienste wat in Orania beskikbaar sal wees.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…