klagtes

Plante belemmer sig by Olienhout/Soetdoringsirkel

Die plantegroei by die Olienhout/Soetdoring Sirkel by hoek van ouetehuis belemmer sig vir bestuurders wat in Olienhout van Orania Wes se kant af kom.Ā  Hierdie bestuurders is veronderstel om toe te gee vir verkeer vanaf die Dorpskantoor se kant maar die plantegroei is van so aard dat jy nie die verkeer van daardie kant af vinnig genoeg kan raaksien nie.Ā  Kan die plantegroei vervang word met iets waaroor daar gesien kan word asseblief?

Terugvoering

Dankie daarvoor dat hierdie situasie onder ons aandag gebring is. Ten spyte van die feit dat daar in baie jare nog geen ongeluk daar gebeur het nie, stem ons saam dat die veiligheid wel kan verbeter deur die plante terug te sny.

Ons het dus ondersoek gedoen na die eienaarskap daarvan, die grense van die aandeelblokke en die veranderinge wat gedoen gaan word aan daardie kruising as deel van die nuwe stadsplein, so ons kan nou laat weet dat dit goedgekeur is dat die plante wel binne die volgende week of se teruggesny sal word.

Weereens dankie vir u insette.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente
099/2026
(Uitgereik op: 5 August, 2026)
Ingenieursdiente
097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls