BOEKBEKENDSTELLING
Die tyd van Verwoerd – deur dr. Louis Bothma
Ons nooi u hartlik uit na die bekendstelling van hierdie nuwe boek!
– BKO Ouditorium, Orania
– 4 Desember 2025
– 17:30 vir 18:00
– RSVP voor of op 2 Desember by Cara 072 439 2593
Almal is welkom, bring ook u vriende en familie – dit gaan ’n baie interessante aand wees.
Sien u daar!
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…