Die Solidariteit Orania Netwerksentrum bied op 19 Feb 2026 ‘n netwerkgeleentheid aan vir Jongwerkendes. Die tema handel oor grense in die werkplek en professionele optrede. RSVP teen Maandag 16 Februarie indien jy as jong werkende belangstel om die geleentheid by te woon by Sanri op 0832769355. Verversings word voorsien.