025/2025

AANDELEBLOKKE WAT IN REGSPERSONE OF TRUSTS GEHOU WORD

Uitgereik op: 24 February 2025
Maatskappysekretaris

0

AANDELEBLOKKE WAT IN REGSPERSONE OF TRUSTS GEHOU WORD

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

AANDELEBLOKKE WAT IN REGSPERSONE OF TRUSTS GEHOU WORD

Opsomming : Indien die beheer van aandeelhouer/s sou verander, word dit as geagte oordragte van die betrokke aandeleblok/ke beskou en is oordragkostes van toepassing.

Orania Aandeleblok (RF) (Eiendoms) Beperk (OAB) se aandeelhouers het op 13 November 2021 met die goedkeuring van OAB se akte van oprigting, inherent besluit dat alle belange in aandeleblokke wat in regspersone of trusts gehou word, geag word, vervreem te word indien die beheer van die aandeelhouer/s sou verander, sonder dat die belang in die aandeleblok per se oorgedra word. Transaksies van diƩ aard word as geagte oordragte beskou. OAB se akte van oprigting bepaal ook dat OAB vooraf skriftelike kennis moet ontvang, indien die beheer van die aandeleblokhouer/s sou verander. Ten einde hierdie tipe oordragte beter te reguleer het die direksie besluit dat geagte oordragte se transaksiewaardes gelyk aan OAB se aandeleblokwaardasies gestel word, ongeag enige teboekstelling deur die aandeleblokhouer/s. In gevalle waar OAB vooraf kennis van geagte oordragtransaksies ontvang, sal slegs 50% van die normale oordragkoste gehef word, terwyl die volle oordragkoste op geagte oordragtransaksies gehef sal word, waar vooraf skriftelike kennis nie ontvang is nie.

U is welkom om Jacques van Wyk te kontak op jacques@myorania.co.za indien daar enige onduidelikheid hieroor sou bestaan.

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak oor enige onderwerp, deur die volgende skakel te gebruik: $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$Ā 

Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: $Ā https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$Ā 

Groete,

Jacques van Wyk

Maatskappysekretaris

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

109/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
108/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Algemeen
107/2026
(Uitgereik op: 26 August, 2026)
Ingenieursdiente
106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls