089/2026

DIE NOODALARM SAL VANDAG (EN DAARNA ELKE EERSTE MAANDAG VAN DIE MAAND) ONGEVEER 12:00 GETOETS WORD

Uitgereik op: 6 July 2026
Orania Veiligheidsdienste

0

DIE NOODALARM SAL VANDAG (EN DAARNA ELKE EERSTE MAANDAG VAN DIE MAAND) ONGEVEER 12:00 GETOETS WORD

089/2026

6 Julie 2026

Geagte Oraniërs,

DIE NOODALARM SAL VANDAG (EN DAARNA ELKE EERSTE MAANDAG VAN DIE MAAND) ONGEVEER 12:00 GETOETS WORD

Opsomming : Die publieke noodalarm in Orania sal vandag net voor 12:00 getoets word, tesame met ‘n toetsnoodberig op Radio Orania. Hierdie toets sal daarna maandeliks herhaal word op die eerste Maandag van elke maand.

Let asseblief daarop dat Orania Veiligheidsdienste (OVD) voortaan elke eerste Maandag van die maand Orania se dorpsalarm sal toets (net voor 12:00). Dit is deel van algemene weerbaarheid en verseker, net soos die fisiese oefeninge wat die weerbaarheidspanne gereeld doen, ‘n goeie vlak van paraatheid vir enige moontlike voorvalle.

Wanneer inwoners ooit die sirene hoor loei, moet hulle dadelik na Radio Orania luister (95.5 FM of aanlyn by radioorania.co.za) vir ‘n noodberig wat die situasie sal verduidelik en wat vir elkeen sal aandui wat hulle te doen staan in die spesifieke situasie. In regte noodgevalle sal daar ook kort daarna amptelike kennisgewings oor die noodgeval gedeel word op die WhatsApp-groep “Orania Kennisgewings”, op die Telegram-kanaal “Dorpsraad Media” en op die webwerf myorania.co.za onder die hoofie “Kennisgewings”.

Indien daar enige vrae is oor aangeleenthede wat Orania se veiligheid en weerbaarheid betref, kan OVD daaroor gekontak word.

Vriendelike groete,

Ettiene De Lange
Hoof : OVD

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente
096/2026
(Uitgereik op: 22 July, 2026)
Inligting en Skakeling
095/2026
(Uitgereik op: 21 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…