014/2025

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

Uitgereik op: 6 February 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

Opsomming : Daar is twee grondgebruikaansoeke waarop openbare kommentaar gelewer kan word tussen vandag en 27 Februarie 2025.

U word genooi om die volgende aansoeke (met voorlopige voorwaardes) by die Dorpskantoor te besigtig en, waar nodig, kommentaar te lewer:

1. VOORGESTELDE KONSOLIDASIE EN HERSONERING VANAF WOONSONE 1 NA LANDBOUSONE 1 BY AANDEELBLOKKE H184, H053, H171, H172, H173 EN H174, ORANIA, NOORD-KAAP

Grondeienaar: Mnr S.A. ROETS

Adres: AMARILSTRAAT H053 , ORANIA

Aansoek ingedien deur: MVD KALAHARI

2. VOORGESTELDE VERGUNNING VIR ‘N WOONEENHEID BY AANDEELBLOK S060, ORANIA, NOORD-KAAP

Grondeienaar: EDEN & CO (EDMS) BPK, MNR C.H. BASSON

Adres: KAREEBOOMLAAN S060, ORANIA

Aansoek ingedien deur: AVSTROOI ARGITEKTE

**BESIGTIGINGSDATUMS**

Die geskrewe aansoeke kan tydens kantoorure (08:00 tot 16:00) by die dorpskantoor besigtig word tussen Donderdag 6 Februarie 2025 en Donderdag 27 Februarie 2025.

Skriftelike kommentaar moet voor Donderdag 27 Febuarie 2025 by die Dorpskantoor ingedien word.

Navrae kan aan Cobus Pretorius gerig word by die Dorpskantoor, maar u is ook, soos altyd, welkom om in kontak met die dorpsraad te tree oor enige onderwerp, deur van die volgende skakel gebruik te maak:

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius

Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

023/2026
(Uitgereik op: 6 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
022/2026
(Uitgereik op: 5 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
021/2026
(Uitgereik op: 23 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
020/2026
(Uitgereik op: 20 February, 2026)
Outomatisering en Digitalisering

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…