050/2025

HERINNERING : ORANIA SE JAARLIKSE BESIGHEIDSOPNAME BEGIN VANDAG

Uitgereik op: 24 March 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

HERINNERING : ORANIA SE JAARLIKSE BESIGHEIDSOPNAME BEGIN VANDAG

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

HERINNERING : ORANIA SE JAARLIKSE BESIGHEIDSOPNAME BEGIN VANDAG

Opsomming : Die jaarlikse besigheidsopname word tussen vandag (24 Maart) en 11 April gedoen, so besigheidseienaars kan verwag om daaroor gekontak te word.

Soos in kennisgewing 046/2025 uiteengesit is, is dit vir Orania van groot waarde om akkurate data oor die stand van ons ekonomie en die veranderinge daarin te hê, sodat besigheidseienaars en die dorpsbestuur ingeligte besluite kan neem. Deur sekere tendense te identifiseer, kan die sukses van vorige besluite geëvalueer word en beter besluite vir die toekoms geneem word.

Die jaarlikse besigheidsopname is die doeltreffendste manier om hierdie belangrike data te bekom en almal se samewerking word dus opreg waardeer. Alle besigheidseienaars kan verwag om vanaf vandag daaroor gekontak te word—eers telefonies en daarna in persoon—sodat hulle terugvoer, op anonieme wyse, ingesluit kan word.

Die vrae in die opname bly grotendeels onveranderd van vorige jare, maar die kategorisering van besighede word hierdie keer met groter sorg hanteer.

Soos altyd, sal die uitslae van hierdie opname later vanjaar as deel van die amptelike sensus gepubliseer word.

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius

Hoof : Beplanning en Grondgebruik

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

042/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Ingenieursdiente
041/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
040/2026
(Uitgereik op: 9 April, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…