083/2026

OPDATERING – LANDSWYE PROTESAKSIE IN SUID-AFRIKA VANDAG (30 JUNIE 2026)

Uitgereik op: 30 June 2026
Orania Veiligheidsdienste

0

OPDATERING – LANDSWYE PROTESAKSIE IN SUID-AFRIKA VANDAG (30 JUNIE 2026)

083/2026

30 Junie 2026

Geagte Oraniërs,

OPDATERING – LANDSWYE PROTESAKSIE IN SUID-AFRIKA VANDAG (30 JUNIE 2026)

Opsomming : Ons wil graag aan inwoners bevestig dat die situasie rondom vandag se beplande wydverspreide betogings in Suid-Afrika deurgaans gemonitor word, en dat daar tans geen gevaar in Orania of in enige van ons buurdorpe is nie.

Soos laas week in kennisgewing 087/2026 gekommunikeer is, is daar geen verwagting van direkte gevaar vir Orania tydens vandag se landswye betogings teen onwettige uitlanders nie. Op hierdie stadium lyk dit dus asof ons risiko-analise korrek was en dat daar niks is waaroor inwoners hulle hoef te bekommer nie.

Vanuit ons eie gemeenskap en beheerkamer weet ons dat geen insidente in of naby Orania voorkom nie. Ons het ook met die SAPS-stasiebevelvoerders van dorpe soos Vanderkloof, Petrusville en Hopetown opgevolg, en ook daar is niks noemenswaardigs aan die gang nie. Die naaste optogte waarvan ons bewus is, is in Kimberley, maar ook daar gaan dit blykbaar nog met geen geweld gepaard nie.

Ons is baie dankbaar vir die situasie en ook vir die gemoedsrus wat die Orania Weerbaarheidsvereniging (OWV) se goeie voorbereiding vir verskeie moontlike gebeurlikhede bied.

Indien daar inwoners is wat ook deel wil word van die groot hoeveelheid Oraniërs wat vrywillige lede van die OWV is en hulle deel wil bydra om ons gemeenskap veilig te hou, is hulle welkom om OVD te kontak by 053 207 0089 of 060 501 7877. Alle vrywilligers hoef nie noodwendig fikse jong manne te wees nie, en daar is vele aktiewe lede van die OWV, van beide geslagte en van ouer generasies, wat hulle deel doen sonder die noodsaaklikheid om aan enige ekstreme fisiese aktiwiteite deel te neem.

Orania groete,

Gesamentlike Operasionele Sentrum (GOS)

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente
096/2026
(Uitgereik op: 22 July, 2026)
Inligting en Skakeling
095/2026
(Uitgereik op: 21 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…