084/2025

ORANIA SE TOEGANSHEKKE IN DIE AAND

Uitgereik op: 25 April 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

ORANIA SE TOEGANSHEKKE IN DIE AAND

084/2025

25 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

ORANIA SE TOEGANSHEKKE IN DIE AAND

Opsomming: Die toegangshekke aan beide kante van die R369 by die hoof-ingang tot die dorp, asook by die Servituutpad, moet in die aand toegehou word.

Orania Veiligheidsdienste (OVD) wil Oraniërs hiermee daaraan herinner dat die toegangshekke ‘n kritieke rol speel in die beveiliging van die dorp. Al word die hekke op hierdie stadium nie snags gesluit nie, is dit baie belangrik dat dit toegemaak word, want die personeel in die beheerkamer kan dan maklik mense identifiseer wat die hekke fisies oopstoot.

Die hekke is ook vir wetlike doeleindes nuttig, want dit maak dit makliker om die betreding van privaat eiendom (soos Orania) te definieer en suksesvol af te dwing.

Die Dorpsraad se afdeling Gemeenskapsdienste poog om die hekke goed in stand te hou en die oop- en toemaakproses so geruisloos moontlik te laat verloop, sodat inwoners daar naby nie gesteur word nie.

Alle inwoners word dus versoek om asseblief die hekke toe te maak indien hulle gedurende die nag – tussen 22:00 en 05:00 – daardeur beweeg. Indien u ’n hek gedurende hierdie tyd oop aantref, sal dit opreg waardeer word as u dit weer toemaak.

U samewerking in hierdie verband word hoog op prys gestel.

Vriendelike groete,

Ettiene De Lange
Hoof : OVS

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

017/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Ingenieursdiente
016/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
015/2026
(Uitgereik op: 13 February, 2026)
Gemeenskapsdienste
014/2026
(Uitgereik op: 10 February, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

19
Feb
Thursday 19 February, 2026
- 19 February, 2026
6:00 pm
20
Feb
Friday 20 February, 2026
- 20 February, 2026
6:00 pm
7
Mar
Saturday 7 March, 2026
- 7 March, 2026
8:00 am
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…