17 November 2024
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
OVD SE LANDLYN IS AF EN SELFOON MOET GEBRUIK WORD
Opsomming : OVD se landlyn en af en die noodselfoonnommer, 060 501 7877 moet gebruik word.
Neem asseblief kennis daarvan dat Orania Veilgheidsdienste (OVD) se landlyn tans buite werking is en dat hulle op hul selfoon nommer gekontak moet word in noodgevalle. Die nommer wat gebruik moet word is 060 501 7877.
Die landlyn is af as gevolg van ñ probleem met die inkomende lyn tussen Hopetown en Orania. Aangesien dit buite ons beheer is, kan ons nie aandui hoe lank dit sal neem om herstel te word nie.
Ons sal u op hoogte hou van enige veranderinge in die situasie.
Vriendelike groete,
Ettiene de Lange
Hoof : OVD
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…