31 Maart 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
SWEMBAD : URE VIR DIE KOMENDE WEEK
Opsomming : Die laaste week wat die swembad oop is vir hierdie seisoen se ure word uiteengesit.
Met die oog op die skoolvakansie, sowel as die feit dat die swembad hierdie komende Sondag sluit, gaan dit hierdie week elke dag reeds 10:00 oopmaak.
Die ure is dus as volg: 1-5 April 10:00-19:00 en 6 April 12:00-17:00
Kom maak gou vir oulaas bietjie lyf nat en smul aan iets lekker by die Orania Dorpswembad.
Vriendelike Groete
Arno Lambrechts
Hoof: Gemeenskapsdienste
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…