Inwoners moet asseblief kennis neem dat die verwydering van nie-herwinbare vullis, wat gewoonlik op Maandae plaasvind, *volgende week eers op Dinsdag sal geskied* weens die Orania-publieke vakansiedag op Maandag (Paasmaandag en ook Stigtingsdag).
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/