Beeldekoppie

Beeldekoppie

Op hierdie koppie is ‘n versameling borsbeelde van voormalige Afrikaner staatshoofde, wat almal eers elders uitgestal was, maar toe uiteindelik in Orania ‘n veilige heenkome gevind het, tesame met ‘n beeldjie van die Klein Reus (Orania se simbool, wat ook op ons vlag pryk).

Die Klein Reus beeld simbolies uit hoe OraniĆ«rs die leuse, Labore Ad Libertatum (deur Arbeid tot Vryheid), uitleef. Ons mag dalk nog jonk wees (hy is ‘n seun), maar ons neem beheer van ons eie toekoms en vryheid (hy rol sy moue op om te werk), met krag (hy het sterk arms en ‘n groot vuis) maar in nederigheid (sy vuis is na onder – in teenstelling met ander beroemde simbole in die wĆŖreld met ‘n vuis na bo) en in afhanklikheid van ons God (hy doen dit met ‘n geboĆ« hoof). Sy postuur en gesindheid maak hom voorwaar ‘n reus om mee rekening te hou!

Die inskripsie op die plaat lees:

“Volkseie arbeid is die voorvereiste vir volhoubare vryheid in ‘n eie grondgebied. Volksgenote moet verantwoordelikheid neem vir alle soorte werk, soos dit die geval oor die wĆŖreld heen is. Hierdie uitdagingspunt is so grondliggend dat dit die waarborg skep vir alle ander vryheidsvoorwaardes. Geen grondgebied vir Afrikaners kan tot vryheid groei terwyl dit van nie-Afrikanerarbeid afhanklik is nie.

Wanneer arbeidskrisisse ontstaan in die toepassing van die beginsels van volkseie arbeid, sal mede-Afrikaners mekaar bystaan om sulke krisisse te oorkom en onder geen omstandighede terugval op die vryheidsvernietegende praktyke van vreemde arbeid nie.

LIBERTAS: Burgerlike Vryheid, Onafhanklikheid, Geestelike Vryheid”

.

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling
102/2026
(Uitgereik op: 17 August, 2026)
Gemeenskapsdienste
100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls