Ek is ten gunste van wet en orde maar waarom is die wetstoepassers vrygespreek daarvan om ook die wette na te kom.
Tydens die neon nagdraf moes ek kyk hoe ān vrou met ān groot rifrug sukkel om haar hond te beheer omdat 'n afdelingshoof by die dorpsraad se klein hondjie nie op ān lyband was nie en die dame se rifrug genader het.Ā Dit was duidelik dat haar hond goed opgelei was en kon sy hom die eerste keer beheer maar toe die klein hondjie hom die tweede keer nader het haar hond baie moeilik geraak. Ā Ek is definitief ten gunste van die dierereĆ«ls en dink die Neon nagdraf is ān lekker geleentheid maar dit kan mos nie so werk dat die organiseerder self nie die reĆ«ls nakom nie.Ā So 'n situasie kan baie vinnig lelik raak vir die omstanders en wie moet dan die skuld kry wanneer die groot hond wel die klein hondjie byt?
Sogenaamde "wetstoepassers" in Orania is gelukkig glad nie kwytgeskeld van persoonlike verantwoordelikhede en die nakoming van reƫls nie. Indien daar dus 'n saak teen enige amptenaar gemaak word sal dit op dieselfde manier as 'n saak teen enige ander inwoner ondersoek en hanteer word.
Ons het nie enige verdere inligting oor die voorval waarna u verwys nie, so kan nie juis hier daarop reageer nie, maar as daar enige bewyse of verdere inligting verskaf word, sal ons beslis daarna kyk.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…