Ons wil graag bevestig dat ons bewus is daarvan dat Orania-Oos se water tans af is. Daar is skade aan die hooflyn wat besig is om herstel te word.
Orania-Wes en Kleingeluk se water is steeds soos normaal beskikbaar.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/