056/2026

OAB SPESIALE AANDEELHOUERSVERGADERING: 22 MEI 2026

Uitgereik op: 1 May 2026
Maatskappysekretaris

0

OAB SPESIALE AANDEELHOUERSVERGADERING: 22 MEI 2026

056/2026
30 APRIL 2026
Geagte Oraniërs,
OAB SPESIALE AANDEELHOUERSVERGADERING: 22 MEI 2026
Opsomming : Let asb op die volgende belangrike inligting en skakels oor die OAB AJV wat vir 22 Mei 2026 beplan word.
Hiermee ontvang u skriftelik kennis dat ’n spesiale aandeelhouersvergadering van Orania Aandeleblok (RF) (Eiendoms) Beperk DV op Vrydag, 22 Mei 2026 om 16:00 in Orania se Gemeenskapsaal gehou sal word.
Indien u nie die vergadering kan bywoon nie, mag u die aangehegte volmagvorm gebruik om iemand volmag te gee om u tydens die vergadering te verteenwoordig. In die geval waar ʼn aandeelhouer ʼn regspersoon is, moet volmag aan ʼn natuurlike persoon gegee word. Alle volmagvorms moet voor of op Woensdag, 20 Mei 2026 om 15:30 by die Orania Poskantoor in die aangewese bus geplaas, of per e-pos gestuur word aan oraniastem@gmail.com.
Klik die skakel hierna om die volgende dokumente af te laai:

• Sakelys (kennisgewing)
• Volmagvorm
U kan die volmagvorm voltooi, skandeer en e-pos na oraniastem@gmail.com.
Die onafhanklike komitee wat verantwoordelik is vir die fasilitering van stemmings bestaan uit lede van Orania se Rekenmeestersforum.
Ons sien daarna uit om u by ons vergadering te ontmoet.
Orania groete,
Jacques van Wyk
OAB Maatskappysekretaris
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik:🔗https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

057/2026
(Uitgereik op: 1 May, 2026)
Ingenieursdiente
056/2026
(Uitgereik op: 1 May, 2026)
Maatskappysekretaris
055/2026
(Uitgereik op: 28 April, 2026)
Inligting en Skakeling
054/2026
(Uitgereik op: 28 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…