057/2026
1 MEI 2026
Geagte Oraniërs,
KRAGONDERBREKING VANOGGEND IN ORANIA-WES
Daar is ‘n onvoorsiene kragonderbreking in Orania Wes vanaf 08:30 tot 12:00 vanoggend vir aandeelblokke A83 tot A85, A87, A89 en A228, wat krag ontvang vanaf die Saffierstraat Wes kraglyn.
Die elektriese span is besig met noodsaaklike herstelwerk na gister se deurdringende nat weer.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik:🔗https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…