091/2026

TOEPASSING VAN VERKEERSREËLS IN ORANIA

Uitgereik op: 8 July 2026
Orania Veiligheidsdienste

0

TOEPASSING VAN VERKEERSREËLS IN ORANIA

091/2026

8 Julie 2026

Geagte Oraniërs,

TOEPASSING VAN VERKEERSREËLS IN ORANIA

*Opsomming : Alle Suid-Afrikaanse verkeersreëls geld ook in Orania en word as sodanig deur OVD gepolisieer.*

Ons wil inwoners graag daaraan herinner dat alle Suid-Afrikaanse verkeersreëls ook in Orania van toepassing is. Dit sluit natuurlik in dat daar by die plaaslike spoedgrense gehou moet word, dat daar by stopstrate gestop moet word, ens. Wanneer OVD verkeersoortreders in Orania aankeer, kan dissiplinêre optrede en/of boetes die gevolg wees.

Een spesifieke aspek waaroor OVD onlangs weer gekontak is, is die onveilige vervoer van passasiers, veral kinders. Twee voorbeelde van hierdie oortreding (wat as nalatige bestuur – ‘n ernstige oortreding – gekategoriseer word) is wanneer kinders op ouers se skoot sit voor in ‘n voertuig (selfs agter die stuurwiel!), of wanneer hulle op die rand van die bak van ‘n bakkie sit. Albei hierdie situasies is lewensgevaarlik, selfs wanneer ‘n voorval teen stadige spoed plaasvind.

Ons wil almal (veral ouers) dus weer aanmoedig om nooit kinders op hierdie maniere in gevaar te stel nie.

Vriendelike groete,

Ettiene De Lange

Hoof : OVD

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

096/2026
(Uitgereik op: 22 July, 2026)
Inligting en Skakeling
095/2026
(Uitgereik op: 21 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente
093/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…