107/2026
26 Augustus 2026
Geagte Oraniƫrs,
DIAMANTLAAN SE GRONDPADGEDEELTE NA DIE OEWER IS GESLUIT VIR VERKEER
Inwoners moet asseblief daarop let dat Diamantlaan-Oos se grondpadgedeelte (dus vanaf waar die sementpad ophou langs die Heuwelsigontwikkeling, net nadat mens by die rolbal- en muurbalterreine en die ingang na die Bloustoor verby is) vir etlike maande gesluit sal wees sodat die pad geteer kan word.
As ān alternatiewe roete kan die Rooipad gebruik word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…