Opmerking/Vraag: Wie se swak idee sou dit nou wees om rƩg voordat De Heuwels Fantasties optree, al hulle liedjies oor die luidsprekers te speel? Teen die tyd wat hulle optree, is almal haf-moeg geluister na hulle!
Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.
Die Dorpsraad, as organiseerders van die Karnaval, voel nie dat absoluut elke aspek daarvan deur ons beheer hoef te word nie.
Ons het daarom die die klankman van Die Heuwels Fantasties toegelaat om self te besluit watter musiek hulle voor die tyd wil speel. Indien u voel hulle keuse was 'n "swak idee", stel ons voor dat u daardie raad direk aan die Heuwels Fantasties stuur, sodat hulle dit in ag kan neem.
In retrospek voel ons egter dat U vrese deur die realiteit van die optrede verkeerd bewys was. Die Heuwels Fantasties was uitstekend en die skare het die vertoning besonder baie geniet, ten spyte daarvan dat hulle volgens U die verkeerde musiek voor die tyd gespeel het.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…