136/2026
9 Oktober 2026
Geagte Oraniƫrs,
STORTINGSTERREIN IS GESLUIT OP SATERDAG, 10 OKTOBER (HELDEDAG)
Neem asseblief kennis daarvan dat Orania se stortingsterrein mĆ“re, Saterdag 10 Oktober 2026, gesluit sal wees weens die viering van Heldedag, wat ān amptelike openbare vakansiedag in Orania is.
Die stortingsterrein sal vanaf Maandag weer soos normaal oop wees.
Baie dankie vir u begrip en samewerking.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…